Originale | AFRIKAANS [1 - Koos van der Merwe]
|
BLOWIN' IN THE WIND | VERLORE IN DIE WIND |
| |
How many roads must a man walk down | Hoeveel paaie moet een man eers loop |
Before you call him a man? | Voor hy kan sê hy’s een man |
Yes, 'n' how many seas must a white dove sail | Oor hoeveel oseane moet die wit duif vlieg |
Before she sleeps in the sand? | Voor hij kan rus in die sand |
Yes, 'n' how many times must the cannon balls fly | Ja, en hoeveel keer moet kanonskogels nog vlieg |
Before they're forever banned? | Voor iemand dit vir ewig verban? |
The answer, my friend, is blowin' in the wind, | Wil jy die antwoord vind, dit waai daar in die wind |
The answer is blowin' in the wind. | Myn vriend, die antwoord waai daar in die wind |
| |
How many times must a man look up | Ja, en hoeveel jare moet 'n berg eers bestaan |
Before he can see the sky? | Voordat die see dit verslind? |
Yes, 'n' how many ears must one man have | Ja, en hoeveel jare is daar mense wat bestaan |
Before he can hear people cry? | Voordat hul vryheid sal kan vind? |
Yes, 'n' how many deaths will it take till he knows | Ja, en hoeveel keer sal 'n mens weg kan draai |
That too many people have died? | En bly voorgee hy is heeltemal blind? |
The answer, my friend, is blowin' in the wind, | Wil jy die antwoord vind, dit waai daar in die wind |
The answer is blowin' in the wind. | My vriend, die antwoord waai daar in die wind |
| |
How many years can a mountain exist | Ja, en hoeveel keer sal 'n mens op kan kyk |
Before it's washed to the sea? | Voor hy weet dat die blou lug bestaan? |
Yes, 'n' how many years can some people exist | Ja, en hoeveel ore moet 'n mens dan eers hê |
Before they're allowed to be free? | Voor hy kan hoor hoe val 'n traan? |
Yes, 'n' how many times can a man turn his head, | Ja, en hoeveel sterftes moet daar nog gebeur |
Pretending he just doesn't see? | Voor hy weet daar't te veel reeds doodgegaan? |
The answer, my friend, is blowin' in the wind, | Wil jy die antwoord vind, dit waai daar in die wind |
The answer is blowin' in the wind. | My vriend, die antwoord waai daar in die wind |