10. Amazing Grace
Cantate pour la PaixOriginale | La versione afrikaans dell'inno, da Cyberhymnal |
10. AMAZING GRACE Amazing grace, how sweet the sound That saved a wretch like me ! I once was lost, but now I’m found Was blind, but now I see. Fabuleuse grâce, quel son si doux Sauva le misérable que j’étais ! J’étais perdu, me voilà retrouvé, J’étais aveugle, mais maintenant je vois. | GENADE ONBESKRYFLIK GROOT ’Genade onbeskryflik groot het U aan my bewys verlore seun ’n wegloopkind weer in die vaderhuis ! Ek is die naam van kind nie werd wou self my sake reël. My lewe, kanse, tyd en geld is nutteloos verspeel. Maar U sien ver, oneindig ver. U sien my honger, dors. Want toe ek kom, my skuld bely, druk U my aan die bors. Genade onbeskryflik groot: daar’s fees, ek is weer tuis! U Seun bring my—verlore mens weer na die vaderhuis. En jy, ou maat, daar eenkant weg? Lyk of jy honger ly. Kom na die Vader; kom maak reg. Genade maak weer vry. |