Blowin' in the Wind
Bob DylanOriginale | AFRIKAANS [2 - Floris Groenewald / Kabaal klankbaan] |
BLOWIN' IN THE WIND How many roads must a man walk down Before you call him a man? Yes, 'n' how many seas must a white dove sail Before she sleeps in the sand? Yes, 'n' how many times must the cannon balls fly Before they're forever banned? The answer, my friend, is blowin' in the wind, The answer is blowin' in the wind. How many times must a man look up Before he can see the sky? Yes, 'n' how many ears must one man have Before he can hear people cry? Yes, 'n' how many deaths will it take till he knows That too many people have died? The answer, my friend, is blowin' in the wind, The answer is blowin' in the wind. How many years can a mountain exist Before it's washed to the sea? Yes, 'n' how many years can some people exist Before they're allowed to be free? Yes, 'n' how many times can a man turn his head, Pretending he just doesn't see? The answer, my friend, is blowin' in the wind, The answer is blowin' in the wind. | WARREL IN DIE WIND Hoeveel weë moet 'n man verken voor hy die naam "man" verdien? Hoeveel seë moet 'n wit duif oorsteek voor sy die wêreld kon sien? Hoeveel skote gaan ons nog afvuur voor ons ons wapens indien? Die antwoord, my vriend, warrel in die wind. Die antwoord warrel in die wind. Hoeveel jare gaan 'n berg bestaan voor dit die see in spoel? Hoeveel jare moet mense bestaan voor hul vry kan voel? Hoeveel gesigte moet een man sien voor hy verstaan wat hul trane bedoel? Die antwoord, my vriend, warrel in die wind. Die antwoord warrel in die wind. Hoeveel keer moet 'n man opkyk om te sien hierdie wêreld is groot? Hoeveel keer gaan 'n man wegkyk en maak of hy niks weet van die nood? Hoeveel sterftes gaan dit nog verg voor ons besluit te veel mense is dood? Die antwoord, my vriend, warrel in die wind. Die antwoord is vlugtig soos die wind. Die antwoord, my vriend, warrel in die wind. Die antwoord warrel in die wind. |