Lingua   

Blowin' in the Wind

Bob Dylan
Pagina della canzone con tutte le versioni


AFRIKAANS [1 - Koos van der Merwe]
SE NE VA NEL VENTOVERLORE IN DIE WIND
  
Quante strade deve percorrere un uomoHoeveel paaie moet een man eers loop
prima di essere chiamato uomo?Voor hy kan sê hy’s een man
E quanti mari deve superare una colomba biancaOor hoeveel oseane moet die wit duif vlieg
prima che si addormenti sulla spiaggia?Voor hij kan rus in die sand
E per quanto tempo dovranno volare le palle di cannoneJa, en hoeveel keer moet kanonskogels nog vlieg
prima che vengano bandite per sempre?Voor iemand dit vir ewig verban?
la risposta, amico mio, se ne va nel vento,Wil jy die antwoord vind, dit waai daar in die wind
la risposta se ne va nel vento*Myn vriend, die antwoord waai daar in die wind
  
Per quanti anni una montagna può esistereJa, en hoeveel jare moet 'n berg eers bestaan
prima che venga spazzata via dal mare?Voordat die see dit verslind?
E per quanti anni alcuni possono vivereJa, en hoeveel jare is daar mense wat bestaan
prima che sia concesso loro di essere liberiVoordat hul vryheid sal kan vind?
E per quanto tempo può un uomo girare la sua testaJa, en hoeveel keer sal 'n mens weg kan draai
fingendo di non vedereEn bly voorgee hy is heeltemal blind?
la risposta, amico mio, se ne va nel vento,Wil jy die antwoord vind, dit waai daar in die wind
la risposta se ne va nel ventoMy vriend, die antwoord waai daar in die wind
  
Per quanto tempo un uomo deve guardare in altoJa, en hoeveel keer sal 'n mens op kan kyk
prima che riesca a vedere il cielo?Voor hy weet dat die blou lug bestaan?
E quanti orecchie deve avere un uomoJa, en hoeveel ore moet 'n mens dan eers hê
prima che ascolti la gente piangere?Voor hy kan hoor hoe val 'n traan?
E quanti morti ci dovranno essere affinché lui sappiaJa, en hoeveel sterftes moet daar nog gebeur
che troppa gente è morta?Voor hy weet daar't te veel reeds doodgegaan?
la risposta, amico mio, se ne va nel vento,Wil jy die antwoord vind, dit waai daar in die wind
la risposta se ne va nel ventoMy vriend, die antwoord waai daar in die wind
The answer is blowing in the wind = la risposta, se ne va nel vento, aleggia nel vento, è portata dal vento, si denota una visione pessimistica o quanto meno una soluzione sospesa, perché non si sa se questa risposta verrà raccolta da qualcuno.


Pagina della canzone con tutte le versioni

Pagina principale CCG


hosted by inventati.org